Verskil tussen weergawes van "Garies"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Onderhoud using AWB
k (Onderhoud using AWB)
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
[[Beeld:Ds CJ Stander.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Christiaan Johannes Stander was die NG gemeente Garies se leraar van 1914 tot sy uittrede in 1917.]]
 
'''Garies''' is 'n dorpie in [[Namakwaland]] aan die voet van die [[Kamiesberg]], sowat 46  km suid van [[Kamieskroon]] en 146 km noordwes van [[Vanrhynsdorp]]. Die dorp het 'n hotel en 'n brandstofvulstasie asook 'n hoërskool en 'n laerskool (laasgenoemde in die buurt Mooi-uitsig). Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied. Die [[N7 (Suid-Afrika)|N7]] nasionale pad gaan deur Garies.
 
==Geskiedenis==
Die dorpie is omstreeks [[1845]] op die plaas Goedverwagting, wat ook die dorp se eerste naam was, aangelê. Die huidige naam is aan die dorp gegee deur die voormalige eerste minister van die [[Kaapprovinsie|Kaapkolonie]] [[John X. Merriman]]. Die NG gemeente is in [[1904]] van die moedergemeente [[Namakwaland]] afgestig. Ds. Coert du Buisson word op 15 Januarie 2011 in die NG gemeente Garies bevestig en ontvang. Hy lewer sy intreepreek op 16 Januarie 2011.
 
Die dorp se naam is afkomstig van 'n Khoi-woord wat "kweekgras" beteken.
 
==Die hede==
Die dorp het bekendheid verwerf weens die sakebedrywighede van sy bekendste inwoner, [[Adriaan Nieuwoudt]]. Die geskatte bevolking in [[2007]] was 1 418, sowat 40 minder as in [[1996]].
 
In die lente spog Garies met 'n kleurryke blommeprag. Tydens hierdie seisoen lok die dorpie, wat dan as die "Poort na Namakwaland" optree, talle toeriste met sy blommefeeste.

Navigasie-keuseskerm