Verskil tussen weergawes van "Toon van den Heever"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
François Petrus van den Heever is op [[29 November]] [[1894]] in [[Heidelberg, Gauteng|Heidelberg]] in die [[Transvaal]] gebore. Hy studeer regte aan die [[Universiteit van Pretoria]] waarna hy 'n landdros word.
 
Van den Heever het in die [[Bondelswarts-opstand]] in die destydse [[Suidwes-Afrika]] geveg. Hy was 'n bekwame violis en musikus. Sy skryftalent het hom die Hertzog-prys in 1951 besorg. Hy het hom as vlieënier bekwaam en die land in sy privaatvliegtuig deurkruis. As gevolg van sy belangstelling in die lugvaart is hy tot erekolonel in die lugmag benoem. Hy was ook 'n kranige boogskutter en 'n goeie rolbalspeler.
 
Hy is op [[29 Januarie]] [[1956]], op 61-jarige ouderdom in [[Bloemfontein]], waar hy die appèlregter was, in die [[Oranje-Vrystaat]] oorlede.<ref>[http://www.litnet.co.za/Article/toon-van-den-heever Toon van den Heever se profiel op Litnet], besoek op 28 November 2014</ref>

Navigasie-keuseskerm