Verskil tussen weergawes van "Botshabelo"

Jump to navigation Jump to search
15 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Botshabelo''' is 'n nedersetting wat in 1978 deur die [[apartheidsregering]] geskep is. Dit is sowat 55 km oos van [[Bloemfontein]] geleë en het 'n hoofsaaklik [[Sotho]]sprekende bevolking (in teenstelling met die nabygeleë [[Thaba Nchu]] wat hoofsaaklik [[Tswana]]-inwoners het). Botshabelo het 'n bevolking van ongeveer 500 000, en isvorm deel van die [[Mangaung]] munisipaleMetropolitaanse gebiedMunisipaliteit]]. Die [[N8 (Suid-Afrika)|N8]] nasionale pad gaan naby Botshabelo verby.
 
==Sien ook==
91 943

wysigings

Navigasie-keuseskerm