Verskil tussen weergawes van "Almere"

Jump to navigation Jump to search
50 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+kat
("Coat_of_arms_of_Almere.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Natuur12 verwyder is omrede: Per c:Commons:Deletion requests/File:Coat of arms of Zederik.svg)
(+kat)
}}
 
'''Almere''' is 'n [[munisipaliteit]] en stad in die [[Nederland]]se provinsie [[Flevoland]]. Die munisipale gebied het sowat 191 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 249  km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.
 
Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die sesde grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongste stede in Nederland - die eerste huis is eers soos onlangs as 1976 voltooi.
 
Sedert [[2009]] beskik die munisipaliteit ook oor 'n professionele [[sokker]]span: [[Almere City FC]].
 
== Wyke ==
Wyke van die stad Almere:<br/ />
Almere Buiten, Almere Haven, Almere Hout, Almere Pampus, Almere Poort en Almere Stad.
 
 
[[Kategorie:Stede in Nederland]]
[[Kategorie:Munisipaliteite in Flevoland]]

Navigasie-keuseskerm