Verskil tussen weergawes van "Sianied"

Jump to navigation Jump to search
18 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
::<math> CN^{-} + H_2O \to HCN + OH^{-} </math>
 
Sianiede en hul oplossings is baie giftig en in suur oplossings word blousuur vrygestel. Dit is 'n kleurlose en taamlik vlugtige [[vloeistof]] wat kenmerkend soos bitter almandels ruik en 'n snelwerkende dodelike gif is. Die dood volg binne sekondes na inaseming van blousuurdampe. Dit was ook 'n gewilde middel in die verlede om mense te vergif en is gebruik by teregstellings.
 
Die sianiedioon is 'n goeie kompleksvormer. Met yster byvoorbeeld kan sianoferrate gevorm word
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm