Verskil tussen weergawes van "BMW S1000RR"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:2015_S1000RR_BMW_MotoGP_Safety_Bike.jpg|duimnael|240px220px|Die 2015 MotoGP se amptelike veiligheidsfiets, hier vertoon in Kalifornië]]
Die '''BMW S1000RR''' is 'n sportmotorfiets wat aanvanklik deur [[BMW Motorrad]] gebou is om aan die 2009 SuperbikeWêreldsuperfietskampioenskap Wêreldkampioenskapdeel te neem,<ref name="MCNintro">{{cite web|url=http://www.motorcyclenews.com/MCN/News/newsresults/mcn/2008/april/14-20/apr1608bmwoficiallyunveilsworldsuperbikecontender/|title=BMW officially unveils World Superbike contender|accessdate=2008-04-17|last=Carroll|first=Michael|date=16 April 2008-04-16|work=Motorcycle News|publisher=|archiveurl=https://web.archive.org/web/20080419193645/http://www.motorcyclenews.com/MCN/News/newsresults/mcn/2008/april/14-20/apr1608bmwoficiallyunveilsworldsuperbikecontender/|archivedate=19 April 2008 <!--DASHBot-->|deadurl=no}}</ref> deel te neem, maar nou ook in kommersiële produksie is. Dit is in [[München]] bekendgestel in April 2008,<ref name="MUSAintro">{{cite web|url=http://www.motorcycle-usa.com/Article_Page.aspx?ArticleID=6262&Page=1|title=2009 BMW Superbike S1000RR Unveiled!|accessdate=17 April 2008|last=Madson|first=Bart|date=16 April 2008|work=MotorcycleUSA.com|publisher=|archiveurl=https://web.archive.org/web/20080420223503/http://www.motorcycle-usa.com/Article_Page.aspx?ArticleID=6262&Page=1|archivedate=20 April 2008 |deadurl=no}}</ref> en word aangedryf deur 'n 999 cc [[inlynviersilinder]]enjin wat tot by sy maksimum van 14&nbsp;200&nbsp;opm kan toer.
 
BMW het eenduisend S1000RRs in 2009 gebou om aan die Wêreldsuperfietskompetisie se homologiseringsvereiste te voldoen, maar het produksie uitgebrei vir kommersiële verkoop van die fiets in 2010. Dit het 'n [[sluitweer-remstelsel]] as standaard, met 'n opsionele elektroniese [[Wieltolbeheer|vastrapbeheer]]. Teen 2016 het dit 'n nat gewig van {{Omreken|204|kg}}, en produseer 148,4 kW @ 13&nbsp;500&nbsp;opm.<ref>{{cite web|title=S 1000 RR Technical Specifications|url=https://ultimatemotorcycling.com/2016/02/23/2016-bmw-s-1000-rr-buyers-guide|publisher=Ultimate Motorcycling|accessdate=8 Augustus 2016}}</ref> Met 133.6 kW (179.2 hp) op die agterwiel, is dit die kragtigste motorfiets in sy klas op die dinamometer.<ref name="MacDonald2016">{{Citation|title=MAKING IT|last=MacDonald|first=Sean|magazine=Cycle World|pages=38–46|date=November 2016}}</ref>
 
== Renfietsverskille ==
[[Lêer:Paris - Salon de la moto 2011 - BMW - S1000 RR - 004.jpg|duimnael|320px|'n S10002011 RR 2011S1000RR in BMW Motorsport-kleure.]]
Die fabrieksrenfiets wat gebruik word in die Wêreldsuperfietskampioenskap verskil in 'n aantal maniere van die produksiefiets.<ref>{{cite web|url=http://www.s1000rr.com/#/theBike/|work=S1000RR.com official microsite|publisher=[[BMW Motorrad]]|title=The Bike: Technical Data|accessdate=30 Mei 2010|archiveurl=https://web.archive.org/web/20100525072612/http://www.s1000rr.com/|archivedate=25 Mei 2010|deadurl=no}}</ref>
Die enjin het 'n hoër drukverhouding van 14.0:1 in vergelyking met 13.0:1, en dit lewer meer as 150 kW (200 pk) teen 14&nbsp;000&nbsp;opm, in vergelyking met 144 kW (193 pk) teen 13&nbsp;000&nbsp;rpm. Die renfiets het 44&nbsp;mm Öhlinsvurke, in vergelyking met 46&nbsp;mm ZF Sachsvurke. Die belangrikste verskil is dat dit slegs 'n massa van {{Omreken|162|kg}} het, in vergelyking met {{Omreken|207.7|kg}} vir die produksiemodel.
106 760

wysigings

Navigasie-keuseskerm