Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Ensiklopediese relevansie"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 59 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q4657574)
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Binne Wikipedia bepaal die '''noemenswaardigheid''' of '''relevansie''' van 'n onderwerp of dit 'n eie artikel verdien. Hierdie "ensiklopediese relevansie" berus nie noodwendig op beroemdheid, belangrikheidbesoelangrikheid of gewildheid, alhoewel hierdie dinge gewoonlik bydra tot die ensiklopediese relevansie vanvarn 'n artikel, soos onder beskryf.
 
Die riglyne komplementeer dié in ''[[Wikipedia:Wat Wikipedia nie is nie|Wat Wikipedia nie is nie]]'', ''[[Wikipedia:Geen oorspronklike navorsing|Geen oorspronklike navorsing]]'' en ''[[Wikipedia:Verifieerbaarheid|Verifieerbaarheid]]''. Hierdie bladsy is nie bedoel om die inhoud van 'n artikel te beperk nie, maar bloot om vas te stel of die onderwerp 'n artikel verdien.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm