Verskil tussen weergawes van "Herbert Spencer"

Jump to navigation Jump to search
6 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
In sy politieke geskrifte soos "The Man Versus the State", was Spencer 'n voorstander van radikale [[klassieke liberale filosofie]]. Gebaseer op die protestantse etiek postuleer hy in sy "Law of Equal Freedom" dat ’n mens elke vryheid het, so lank hy nie in die vryheid van ander mense inmeng nie. Gebaseer op etiese gronde sowel as die logika van die evolusie huldig Spencer die mening dat enige ingryping van die staat in die menslike samelewing verkeerd is.
 
Dit was Spencer en nie Darwin wat die frase "oorlewing van die sterkste" "survival of the fittest" geformuleer het. Spencer word ook erken as een van die stigtersgrondleggers van die [[sosiologie wetenskap]].
 
== Werke ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm