Gebruikerbespreking:Sobaka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Alias[wysig bron]

Baie dankie, steun graag 'n praktiese idee om kennis en Afrikaans te bevorder.

Haai Sobaka,

Welkom by die Afrikaanse Wikipedia! Ek hoop jy geniet dit hier. Sien gerus Welkom nuwelinge. --Alias 20:03, 25 Julie 2005 (UTC)

Wil jou net van my kant af hartlik verwelkom. Ek sien jy het al weggespring met 'n paar puik bydraes! --Renier Maritz 06:12, 27 Julie 2005 (UTC)

Dankie, het al voorheen as anonieme gebruiker artikels geplaas.
Hi Sobaka, welkom ook van my. Ek hou van jou artikels uit die uitgesoekte herdenkings!. Jammer as ek dalk ge-intefeer het terwyl jy nog met maankarretjie besig was - dis net so interessant!. Laurens 20:47, 2 Augustus 2005 (UTC)
Laurens, dankie geen probleem. Ek leer ook maar nog. --Sobaka 3 Augustus 2005.

Smartquotes[wysig bron]

Hoi Sobaka,

Kan jij gewone aanhalingstekens gebruiken in plaats van "smartquotes"? --Danielm 17:41, 25 Augustus 2005 (UTC)

Dankie sal so maak. --Sobaka 25 Augustus 2005

Smartquotes wederom[wysig bron]

Zou je alsnog je prostituut uit kunnen zetten? Ik neem aan dat je Word gebruikt; ik heb even een plaatje gemaakt:

[beeld verwyder:Word smartquotes uit.png]

Als je al deze vinkjes op beide tabbladen uitschakeld, hebben we een hoop werk minder :) Ik heb helaas alleen een Nederlandse Word, ik verwacht dat het niet te veel problemen gaat geven om het in de Engelse Word terug te vinden. Succes! Danielm 07:04, 14 September 2005 (UTC)

Dankie! Het dit gestel soos aanbeveel. Laat weet as nog iets skort. --Sobaka 14 September 2005

Plakwerk[wysig bron]

Haai Sobaka, weereens dankie vir jou bydraes. Ek neem aan jy plak vanaf 'n woordverwerker. Kyk asseblief as jy plak dat die koeëltjies omgeskakel word na sterretjies sodat Wikipedia dit as sy eie koeëltjies kan vertoon. Die ekstra spasiëring tussen die paragrawe affekteer ongelukkig ook die uitleg. Miskien kan jy van die wysigings by jou vorige artikels kyk - ek dink ek het 'n paar van hulle al bygewerk. Weereens dankie! --Alias 20:34, 30 Mei 2006 (UTC)

Michael Faraday[wysig bron]

Dankie vir jou werk aan die bg. artikel --DieHond

Plesier - (Sobaka 06:01, 28 September 2006 (UTC))

Webjoernaal as voorbladartikel[wysig bron]

Hi Nigger,

Ek het die artikel wat jy oor Webjoernale geskryf het gekies as artikel van die week. Ek het twee beelde bygevoeg en sal so bietjie deurlees maar sal nie veel meer die week kan bydra nie. Dit sal goed wees as jy dalk bietjie kan kyk of van Alias se kommentaar aangespreek kan word.

Groete - Laurens 18:21, 14 Januarie 2007 (UTC)

Dankie - Sal so maak.
Sobaka18:44, 14 Januarie 2007 (UTC)

Dankie[wysig bron]

Hail Sobaka

Ek sien jy werk nog deurgans al is jy bietjie stiller op die publieke plekke as 'n klomp van ons (m.a.w. - jy kom by die regte werk uit ;-) Dankie vir jou volgehoue bydraes! --Alias 20:41, 8 Junie 2007 (UTC)


Quotes[wysig bron]

Hi, is there a policy for "'n" to be written that way and not "’n". I've seen that most newspapers use the latter, is af.wikipedia.org policy for the former? - Francis Tyers 21:12, 17 Augustus 2007 (UTC)

Hi Francis
In the past my edits using the "‘n" was changed to "'n" by an administrator, so I assume that it is practice to use the "'n" variant.
Gracias muy muchas Sobaka 21:22, 17 Augustus 2007 (UTC)

Denada[wysig bron]

Khatami is nie die Opperste Leier nie, maar Khamene'i. En is die manipulasie rerig 'beweerd'? Die Islamietiese Repulbiek het self toegegee dat daar (minstens) 3 miljoen stemme bygevoeg is (Hulle getal, nie die myne nie. Ek dink dit is baie meer). Jcwf (kontak) 03:44, 24 Junie 2009 (UTC)

Toegegee, aanpassings gedoen. Sobaka (kontak) 05:44, 24 Junie 2009 (UTC)

E-posadres[wysig bron]

Haai Sobaka! Ek sou jou graag 'n e-pos wou stuur, maar jy het gekies om nie pos van ander gebruikers te ontvang nie. Wil jy my asseblief nie 'n briefie hier stuur met 'n adres waar ek jou kan kontak nie? Groete, --Anrie 16:42, 28 Oktober 2009 (UTC)

Hi Anrie! Jy behoort nou 'n e-pos te kan stuur.
Groete --Sobaka 03:01, 29 Oktober 2009 (UTC)

Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey[wysig bron]

  1. This survey is primarily meant to get feedback on the Wikimedia Foundation's current work, not long-term strategy.
  2. Legal stuff: No purchase necessary. Must be the age of majority to participate. Sponsored by the Wikimedia Foundation located at 149 New Montgomery, San Francisco, CA, USA, 94105. Ends January 31, 2017. Void where prohibited. Click here for contest rules.

Heinz Guderian[wysig bron]

Cscr-featured.svg Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Heinz Guderian, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met jou eerste voorbladartikel! :) Groete. -- SpesBona 19:34, 29 April 2018 (UTC)

Vertaalde artikels[wysig bron]

Sobaka, as jy vertaal moet die bronne ook saamgebring word asb! Groete! Oesjaar (kontak) 18:55, 6 Desember 2018 (UTC)

Poog om altyd so te doen. Nog besig met Kent State-skietvoorval, sal dit nog daar byvoeg. Sobaka (kontak) 14:16, 7 Desember 2018 (UTC)

Vertaler[wysig bron]

Sobaka, gebruik jy 'n masjienvertaler? Groete! Oesjaar (kontak) 17:59, 17 Desember 2018 (UTC)

Ja was nog besig met opruiming van Freddy Mercury Sobaka (kontak) 18:51, 17 Desember 2018 (UTC)

Ontkiemingskompetisie[wysig bron]

Hallo, baie geluk met die 2de plek in die ontkiemingskompetisie! Kan ek asb jou email kry om vir jou die voucher te stuur? My mail is rossouwvr[at]gmail.com, as jy liewer vir my direk wil mail. Weereens dankie en hoop jy neem weer deel aan die volgende kompetisie. Dumbassman (kontak) 07:33, 16 Januarie 2019 (UTC)

Baie dankie Dumbassman. Dit was 'n goeie inisiatiefǃ Sobaka (kontak) 11:46, 16 Januarie 2019 (UTC)

Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes![wysig bron]

WLL Subtitled Logo subtitled b (transparent).svg

Please help translate to your language

Africa has many beautiful festivals, ceremonies and celebrations of love and we need your help to document these! They are the core part of African culture and in order to make sure this way of life followed by our ancestors remain among us, we need to have them online to make sure they are preserved. Join hands with Wiki Loves Love that aims to document and spread how love is expressed in all cultures via different rituals, celebrations and festivals and have a chance to win exciting prizes!! While uploading, please add your country code in the Wikimedia Commons upload wizard. If you want to organize an on-site Wiki Loves Love event, then contact our international team! For more information, check out our project page on Wikimedia Commons.

There are several prizes to grab. Hope to see you spreading love this February with Wiki Loves Love!

Imagine...The sum of all love!

Wiki Loves Love team 07:34, 4 Februarie 2019 (UTC)

Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019[wysig bron]

Hallo, Sobaka, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se skryfweek! Namibië loop tans voor, met Indonesië in die tweede plek! – K175 (gesels 16:29, 22 September 2019 (UTC)

Ontkieming[wysig bron]

Haai beste vriend, jy kan jou bydrae aan Carl von Ossietzky ook benoem onder jou naam, ek sien dit het gegroei met meer as 4 000 grepe. Groete, --Aliwal2012 08:28, 19 Desember 2019 (UTC)

Hi Aliwal2012. Daardie artikel is al gelys teen 14:15, op 17 Desember 2019 (UTC), nr 38. Groete - Sobaka (kontak) 08:38, 19 Desember 2019 (UTC)
Ai tog, bietjie babelaas vanoggend! --Aliwal2012 09:17, 19 Desember 2019 (UTC)
Sobaka, baie geluk met jou 100ste ontkiemde artikel! Jy loop loshande voor!! --Aliwal2012 13:31, 8 Januarie 2020 (UTC)
Dankie Gert (Aliwal2012), 100 was my doelwitǃ Siende dat daar nog tyd oor is sal ek nog 'n paar doen.Sobaka 13:55, 8 Januarie 2020 (UTC)

Fat Man[wysig bron]

Gebruiker:Sobaka, hierdie artikels is nie maklik om in Afrikaans te skryf nie! Simpatie! Ek sukkel om jou konstruksiegedeelte te verstaan. Dink daaraan om binne-in met onder dit of onder dié laag te gebruik. Terloops, waar in die land woon jy? Groete! Oesjaar (kontak) 16:32, 30 Desember 2019 (UTC)

Gebruiker:Oesjaar, Dankie vir die opmerking, sal nog 'n bietjie aan die teks karring om te poog om dit meer verstaanbaar te maak. Die Afrikaanse terminologie is ook maar 'n probleem. (PTA), Sobaka (kontak) 16:37, 30 Desember 2019 (UTC)
As dit jou beter sal laat voel, dit het my 3 maande geneem om Optiese Vesel te skryf! Groete! Oesjaar 16:39, 30 Desember 2019 (UTC)

Ontkiemingskompetisie[wysig bron]

Baie geluk met die 1ste plek! Baie dankie vir al jou bydraes. Kan ek jou prys na dieselfde adres as laas stuur? Dankie Dumbassman 13:34, 17 Januarie 2020 (UTC)

Baie geluk van my kant af ook, jy is regtig 'n staatmaker met soveel as 119 artikels verbeter!! Geniet die prys! --Aliwal2012 14:41, 17 Januarie 2020 (UTC)

Baie dankie Dumbassman, Aliwal2012 & K175 --Sobaka 17:45, 17 Januarie 2020 (UTC)

Wel gedaan! – K175 (skil 'n appeltjie) 20:55, 17 Januarie 2020 (UTC)
@Dumbassman:ː Jy kan riannevanvuuren at gmail.com gebruik. Sobaka (kontak) 06:29, 18 Januarie 2020 (UTC)


Aanval op Pearl Harbor[wysig bron]

Dagsê Sobaka!

Ek meen jou nuwe artikel Aanval op Pearl Harbor bestaan reeds, moenie verder gaan nie! Ek soek gou die bestaande een vir jou op :)

Groete daar, --Aliwal2012 09:34, 19 Januarie 2020 (UTC)

Nee jammer, ek het my misgis! Dis 'n onderdeel van die bestaande artikel Pearl Harbor. Gaan kyk maar daar vir bykomende inligting. A
Aliwal2012 Dankie ek het gesien daar is 'n kort opsomming van die aanval by Pearl Harbor wat korrek is aangesien dit seker die grootste gebeure nog ooit in die geskiedenis van Pearl Habor wasǃ