in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
8 Desember is die 342ste dag (343ste in 'n skrikkeljaar) van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar bly nog 23 dae in hierdie jaar oor.
- 65 v.C. – Quintus Horatius Flaccus, Romeinse digter († 8 v.C.).
- 1542 – Maria I van Skotland, Koningin van Skotland († 1587).
- 1724 – Claude-Bénigne Balbastre, Franse komponis, orrelis en klavierspeler († 1799).
- 1799 – Hans Dons de Lange, Voortrekkerverkenner († 1861).
- 1864 – Camille Claudel, Franse beeldhoudster († 1943).
- 1865 – Jean Sibelius, Finse komponis († 1957).
- 1901 – F.W. Boonzaier, Afrikaanse dramaturg († 1963).
- 1913 – Sir De Villiers Graaff, leier van die Verenigde Party (1956 tot 1977) († 1999).
- 1925 – Sammy Davis Jr., Amerikaanse akteur, sanger († 1990).
- 1930 – Maximilian Schell, Oostenryks-Switserse akteur, filmregisseur, skrywer († 2014).
- 1940 – Louis Wilsenach, Suid-Afrikaanse skilder, digter, sendeling en baanbreker in die advertensiewese († 2020).
- 1943 – Jim Morrison, Amerikaanse sanger van die groep The Doors († 1971).
- 1946 – John Rubinstein, Amerikaanse akteur, komponis.
- 1952 – Patrick McKenzie, Suid-Afrikaanse politikus uit die bruin gemeenskap.
- 1966 – Sinéad O'Connor Ierse sanger en musikant († 2023).
- 1681 – Gerard ter Borch II, Nederlandse kunsskilder (* 1617).
- 1864 – George Boole, Engelse wiskundige (* 1815).
- 1895 – Théodore Hersart de la Villemarqué, Bretonse skrywer (* 1815).
- 1903 – Herbert Spencer, Engelse filosoof (* 1820).
- 1907 – Koning Oscar II van Swede (* 1829).
- 1933 – Karl Jatho, Duitse vliegtuigpionier en uitvinder (* 1873).
- 1954 – Ernest Brown Babcock, Amerikaanse plantgenetikus (* 1877).
- 1978 – Golda Meir, voormalige eerste minister van Israel (*1898).
- 1980 – John Lennon, Britse sanger en liedjieskrywer van die The Beatles (* 1940).
- 1994 – Antônio Carlos Jobim, Brasiliaanse liedjieskrywer, komponis en sanger (* 1927).
- 2016 – John Glenn, Amerikaanse ruimtevaarder, politikus en Marinierskorpsvegvlieënier (* 1921).
- 2019 – René Auberjonois, Amerikaanse akteur en regisseur (* 1940).
- 2023 – Ryan O'Neal, Amerikaanse akteur (* 1941).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 Desember. |