Verskil tussen weergawes van "Katakombe"

Jump to navigation Jump to search
13 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
[[Lêer:Naplescatacombs.jpg|duimnael|regs|Katakombes van Napels (18de eeuse tekening)]]
 
'''Katakombes''' is mensgemaakte ondergrondse grotte, gewelwe of tonnels wat in antieke tye vir begrafnisdoeleindes gebruik is. In sekere gevalle is katakombes in later periodes ook aangelê om die beendere van [[mens]]e te herbegrawe nadat ouer massagrafte of [[Begraafplaas|begraafplase]] weens [[Higiëne|onhigiëniese]] toestande opgegrawe is.
 
Oorspronklik is katakombes ook as geheime vergader- en skuilplekke van vroeg-Romeinse [[Christene]] tydens die groot vervolgings van die 3de eeu beskou. Hierdie hipotese is egter nie deur argeologiese navorsing bevestig nie.

Navigasie-keuseskerm