Verskil tussen weergawes van "Bloedgroep"

Jump to navigation Jump to search
52 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur 62.72.192.63 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
== Verdere navorsing ==
Huidig is tot 40 funksies bekend wat verantwoordelik is vir oorplantingverwerping indien alle weefselantigene in ag geneem word in die bepaling van verenigbaarheid. Daar is ook ander rooisel-[[antigene]] wat bekend is om verenigbaarheid in 'n sekere mate te bepaal. Hierdie tipe antigene word meer belangrik in mense wat herhaaldelik bloedoortappings moet ondergaan, want hul liggame ontwikkel toenemende weerstand teen bloed van ander mense. Daar is reeds 15 tot 19 bekende bloedgroepstelsels geïdentifiseer, wat gekenmerk word deur 400 bekende rooibloedsel-antigene. In die Rhesus-faktortipering kan teoreties tot 300 opgespoor word.
 
== Bronnelys ==
* ''Fisiologie van die Mens'' (1988). Meyer B.S., Meij H.S. ea., HAUM.
 
== Sien ook ==
* [[Bloedoortapping]]
* [[Bloedplasma]]
 
== Bronnelys ==
* ''Fisiologie van die Mens'' (1988). Meyer B.S., Meij H.S. ea., HAUM.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|bloedgroep}}
 
[[Kategorie:Bloed]]

Navigasie-keuseskerm