Verskil tussen weergawes van "Universele Verklaring van Menseregte"

Jump to navigation Jump to search
k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:EleanorRooseveltHumanRights.png|thumbduimnael|[[Eleanor Roosevelt]], vrou van die destydse president van die [[VSA]], [[Franklin D. Roosevelt]], met die [[Spaans]]e weergawe van die Universele Verklaring van Menseregte]]
 
Die '''Universele Verklaring van Menseregte''' ('''UVMR''') is 'n verklaring deur die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies ( A/RES/217, [[10 Desember]] [[1948]]) in die Palais de Chaillot in [[Parys]], [[Frankryk]] aangeneem en is veronderstel om die organisasie se siening oor [[menseregte]] uiteen te sit. John Peters Humphrey van [[Kanada]] was die hoofopsteller en is bygestaan deur [[Eleanor Roosevelt]] van die [[Verenigde State]], René Cassin van Frankryk en P. C. Chang van [[China]], onder andere.
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm