Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

Jump to navigation Jump to search
k
Skakel
k (robot Bygevoeg: fi:Constand Viljoen)
k (Skakel)
'''Constand Laubscher Viljoen''' is die stigter van die [[Vryheidsfront]] en ‘n voormalige Hoof van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]].
 
Constand Viljoen is gebore op [[28 Oktober]] [[1933]] en ontvang sy skoolopleiding aan die Laerskool [[Perdekop]] en Hoërskool Standerton. Hy sluit daarna aan by die Suid-Afrikaanse Weermag, en behaal die graad B.Sc (B.Mil) by die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.
 
Viljoen word bevorder tot Luitenant-Generaal in [[1976]] en Generaal in [[1980]]. In [[1977]] word hy Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en in [[1980]] die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy tree af by die weermag in [[1985]] om voltyds te boer in die [[Ohrigstad]] area. In [[1993]] tree Viljoen toe tot die politiek saam met nog drie ander oud-generaals en help met die stigting van die [[Afrikaner Volksfront]].
808

wysigings

Navigasie-keuseskerm