DVD-Video: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
838 grepe bygevoeg ,  17 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
'''DVD-Video''' is die opvolger van die CD-Video- en VHS-formaat en het danksy verbeterde digitale beeld- en klankkwaliteit die gewildste medium vir tuisteaterstelsels geword. Die DVD-Video-formaat baseer op die [[DVD-ROM]]. Die maksimale speeltyd van 'n DVD-rolprent varieer na gelang van die tipe [[DVD-ROM]] waarop dit gestoor word; tweesydige DVD-Video's met twee lae op elke sy het 'n verlengde speeltyd van sowat agt ure.
 
== Gebiedskodes (regional codes) ==
<table border="3" cellpadding="2" align="center" cellspacing="1">
 
{| border="0" cellpadding="3" cellspacing="3" style="margin-left:1em"
! Kode
! Gebied
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 1
| VSA, Kanada en VSA-besittings.
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 2
| Europa, Groenland, Suid-Afrika, Japan, Egipte en Middel-Ooste.
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 3
| Suidoos-Asië, Suid-Korea, Hongkong, Indonesië, Filippyne, Republiek van Sjina.
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 4
| Australië, Nieu-Seeland, Mexiko, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 5
| Rusland en GOS-lande, Oos-Europa, Indië, Afrika.
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 6
| Volksrepubliek van Sjina.
|---- |- bgcolor="gainsboro"
! 7
| Gereserveer vir toekomstige gebruik.
|---- |- bgcolor="gainsboro"
!8
| Internasionale terreine, soos byvoorbeeld op skepe en in vliegtuie.
|}
 
 
== Die formate van die DVD-Video ==
 
<table border="3" cellpadding="2" align="centerleft" cellspacing="1">
<tr>
<td valign="top" align="center"><font size="2" face="Arial">'''DVD-tipe'''</font></td>
 
 
 
Sien ook: [[DVD-formate]]
 
[[category:DVD]]

Navigasie-keuseskerm