Wysigings

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Wilson-stormberg-map-121.jpg|thumb|regs|300px|Kaart van die slagveld (Boere - swart en wit blokkies; Britte - blokkies met kruise).]]
 
Die '''Slag van Stormberg''' het op 9 Desember 1899 plaasgevind by die Stormberg spoorlyn aansluiting, 20km noordwes van [[Molteno]], in die [[Oos-Kaap]]. Die slag was die eerste nederlaag vir die Britte in die sogenaamde [[Swart week]]. Gedurende die nag van 9 Desember het generaal-majoor sir William Gatacre en sy Brigade die Boeremagte, onder leiding van generaal JH Olivier<ref>The Hall Handbook of the Anglo Boer War. Darren Hall. 1999. ISBN 0 86980 949 0</ref>, aangeval wat in die heuwels ingegrawe was. Die geveg was hard en beslissend. Gatacre het na Molteno teruggeval en 90 dooies en 634 gevangenes agtergelaat. Een van die slagoffers was Raymond de Montmorency VC, bevelvoerder van die Montmorency Scouts.<ref>Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995 ISBN 1 86842 026 4</ref>
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm