Verskil tussen weergawes van "Opole"

Jump to navigation Jump to search
54 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Opole''' [ɔ'pɔlɛ], [[Duits]]: ''Oppeln'', is 'n [[Pole|Poolse]] stad in die historiese gewes Bo-Silesië. Opole, wat tussen [[Wrocław]] (Breslau) en Katowice (Kattowitz) in die suidweste van die land geleë is, is vandag die administratiewe sentrum van die gelyknamige woiwodskap.
 
Die stad het oorspronklik in die [[8de eeu]] as vesting van die Opolane, 'n Wes-Slawiese stam, op 'n klein eiland in die Oder-rivier ontstaan. In die vroeë [[13de eeu]] het hertog Kasimir I ([[1178]]-[[1230]]) hier 'n koopmansstad laat stig, waarskynlik volgens Vlaamse Reg.
 
Opole met sy uitgestrekte stadsgebied en harmoniese voorkoms staan in Pole onder meer as gasheerstad van die Poolse sangfees bekend. Die stad is daarnaas die sentrum van 'n gebied met 'n beduidende minderheid Duitssprekendes, alhoewel die persentasie etniese Duitsers in Opole self net sowat drie persent beloop.
 
Opole is die setel van 'n [[Rooms-Katolieke Kerk|Rooms-Katolieke]] biskop en huisves 'n universiteit (met die eerste ooms-Katolieke fakulteit in Pole), 'n tegniese universiteit, 'n kuns- en musiekskool asook wetenskaplike instellings.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Pole]]

Navigasie-keuseskerm