Verskil tussen weergawes van "Luisboom"

Jump to navigation Jump to search
32 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
Afrikaanse naam voorop, -New Zealand
k (-> Zoeloenaam)
(Afrikaanse naam voorop, -New Zealand)
</table>
</table>
'''Luisboom'''Solanum mauritianumof '''groot bitterappel''' Luisboom(''Solanum mauritianum'')is 'n indringende klein boom of struik wat kan groei tot 'n hoogte van tien meter. Dit het groot ovaal-formige groen-grys blare wat oortrek is met klein haartjies. Die blom is pers met 'n groen middel. Die plant kan die hele jaar blom, maar die vrugte kom slegs voor in laat-lente tot die vroeë-somer. Die plant kan tot 30 jaar lewe.
 
'''''Solanum mauritianum''''' Luisboom is 'n indringende klein boom of struik wat kan groei tot 'n hoogte van tien meter. Dit het groot ovaal-formige groen-grys blare wat oortrek is met klein haartjies. Die blom is pers met 'n groen middel. Die plant kan die hele jaar blom, maar die vrugte kom slegs voor in laat-lente tot die vroeë-somer. Die plant kan tot 30 jaar lewe.
 
Die plant is inheems tot Suid-Amerika, maar is ook versprei in Nieuw-Seeland en Suid-Afrika. Die plant is giftig en kan irritasie en naarheid meebring.
 
 
==Ander name==
* Afrikaanse naam: Groot bitterappel, luisboom
* Engelse naam: bugweed, tree tobacco, wild tobacco, flannel weed (New Zealand), kerosene plant (New ZealandNieuw-Seeland), tobacco weed (New ZealandNieuw-Seeland), woolly nightshade (New ZealandNieuw-Seeland)
* Zoeloenaam: igayintombi, isigwayana, umbanga banga
 
2 257

wysigings

Navigasie-keuseskerm