Bespreking:Luisboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

DOEN ASB NAVORSING IN DIE HELE ALBERTON OMGEWING HIERDIE BOOM IS VERVUIL HIER BY ONS... NIEMAND DOEN IETS OM HIERDIE PROBLEEM HOK TE SLAAN NIE... 4 JAAR GELEDE HET ONS KENNIS GEKRY DAT DAAR N BOETTE IS AS DIE BOOM IN JOU ERF GEKRY WORD.....MAAR SOOS DIE HELE SUIDAFRIKA WORD DAAR OOOK NIKS AAN GEDOEN NIE.....WIE WIL DAN NOU WERK........ EK DOEN N DRINGENDE BEROEP OP U OM AS HIERDIE PROBLEEM OP EEN OF ANDER MANIER AAN TE SPREEK....DIE STADSRAAD VAN DIE DAG HIER IN GAUTENG IS NET NIE OPGELEI OM HIERDIE PROBLEEM TE HANTEER NIE....GROOT ASB HELP .....SOOS ONS DEUR DIE MOOI LAND VAN ONS REIS. KAN EK SIEN HOE HIERDIE BOOM DIE WERELD OORNEEM.. ONS SAL DIE PLAAG DRINGEND MOET HOK SLAAN.... HESTER LEMMER ALBERTON....INWONER VAN ALBERTON VIR 58 JAAR. WAAR GAAN ONS HEEN MET DIE KLAGTE...DANKIE VIR DIE WEBBLAD..

Ek is bevrees dat die Afrikaanse Wikipedia nie die korrekte plek is om hierdie onderwerp te bespreek nie. Anrie 07:20, 29 Junie 2007 (UTC)
En veral nie in 'n geskree met hoofletters nie. --Alias 07:22, 29 Junie 2007 (UTC)