Spioenasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaptein Duquesne, Boere Weermagfoto, ca. 1900

Spioenasie is die verkryging van vertroulike inligting oor 'n organisasie, samelewing of 'n land sonder om toestemming daarvoor te vra. Spioenasie behels toegang tot plekke waar geheime inligting gestoor word en mense wat oor die inligting beskik. In oorlogstyd word spioenasie as 'n oorlogsmisdaad beskou. 'n Persoon wat spioeneer (spioenasie beoefen) word 'n "spioen" (of meer vaagweg, 'n "agent") genoem. 'n Dubbele agent, is 'n persoon wat inligting aan beide kante verskaf, sonder dat sy hanteerders van mekaar bewus is.

Sien ook[wysig | wysig bron]