Spookasem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Blou en pienk spookasem.

Spookasem is 'n gespinde suikermengsel wat soos katoen lyk. Dit bevat gewoonlik klein hoeveelhede geurmiddels of voedselkleursel.[1]

Dit word gemaak deur suiker te verhit en vloeibaar te maak, dit sentrifugaal deur klein gaatjies te spin—waardeur die suiker vinnig afkoel en weer in fyn stringe stol.[2] Dit word dikwels verkoop by sirkusse, karnavalle en feeste, waar dit in 'n plastieksakkie of op 'n stokkie of papierkegel bedien word.[3][4][5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Swarns, Rachel L. (Julie 27, 2014). "In Coney Island, Weaving a Confection That Tastes Like Long-Ago Summers". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Februarie 10, 2020. Besoek op Maart 1, 2017.
  2. "Food Science: Cotton Candy". Portageinc.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2013-09-21. Besoek op 2014-07-28.
  3. "Best Of Worst -- July 4th Foods". cbsnews.com. Julie 1, 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 5, 2008. Besoek op September 13, 2009. Cotton Candy (1.5 oz serving) 171 calories, 0 g fat, 45 g carbs, 45 g sugar, 0 g protein
  4. Carter, Darla (Augustus 21, 2009). "Enjoy the fair, but don't wreck your diet". Louisville Courier-Journal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Januarie 31, 2013. Besoek op September 13, 2009. A 5½-ounce bag of cotton candy can have 725 calories.
  5. "Cotton candy on a stick (about 1 ounce) has 105 calories, but when bagged (2 ounces) it has double that number: 210". Pocono Record. September 27, 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Desember 2, 2013. Besoek op September 13, 2009.

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]