Spyker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spykers

'n Spyker is 'n metaal voorwerp met 'n plat kop en 'n lang skerp punt. 'n Hamer word gebruik om dit in 'n ander voorwerp in te slaan. Dit word meestal gebruik om twee voorwerpe saam te voeg. So kan twee stukke hout byvoorbeeld aan mekaar vas geslaan word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Skroef, soortgelyk aan 'n spyker, maar met groewe.