Stahlgewitter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nuvola apps error.svg Hierdie bladsy is ’n kandidaat vir spoedige verwydering om die volgende rede:

nie ensiklopediese noemenswaardig nie

As u nie die spoedige verwydering van hierdie bladsy steun nie, kan u u besware op die besprekingsblad opper.

Sien gerus Wikipedia:Spoedige verwyderings vir redes waarom bladsye soos hierdie vir spoedige verwydering gemerk word. Onthou om bladsye wat na hierdie bladsy verwys en hierdie bladsy se geskiedenis na te gaan vóór verwydering.

Moenie hierdie kennisgewing verwyder nie.

Stahlgewitter
Oorsprong Duitsland
Genre(s) R.A.C.
Aktiewe jare 1995 — hede
Etikette Freie Meinung Göttingen;
W & B Records;
PC Records
Last.fm Stahlgewitter
Lede Daniel Giese
Frank Krämer
Andreas Koroschetz
Portal.svg Musiekportaal

Stahlgewitter is 'n omstrede Duitse neo-nasionaalsosialistiese en R.A.C.-musiekgroep wat in 1995 gevorm is.[1][2] Hul vertonings is uitsluitlik in Duits.

In 2002 het die groep 'n kontrak onderteken met die Duitse plate-etiket PC Records. Die transaksie het groot sukses meegebring, met die verkoop van 8 000 kopieë van die album Politischer Soldat.

Diskografie

Verwysings

Eksterne skakels