Standaardtemperatuur en -druk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In chemie, stel die term, standaard temperatuur en -druk (afkorting STD), die verwysingstemperatuur van 0 °C (273.15 K) en die verwysingsdruk van 1 atmosfeer (gedefinieer as 101.325 kPa). Hierdie waardes benader die vriespunt van water en die atmosferiese druk by seevlak.

Let wel dat natuurlike gas maatskappye in Europa en Suid-Amerika 'n verwysingstemperatuur van 59 °F (15 °C) gebruik ipv 0 °C.

Dit is dus daarom baie belangrik om, wanneer met standard-/normaalkondisies gewerk word, presies uit te vind wat die verwysingsdruk en -temperatuur is.

Berekeninge[wysig | wysig bron]

By standaard temperatuur en druk is:

PV = nRT

101.325 \ kPa \cdot V \ m^3= n \ kmol \cdot 8.314 \ kPa.m^3/(kmol.K) \cdot 273.15 \ K

Dus is 1 kmol gas:

V_n = 1 \cdot 8.314 \cdot 273.15 / 101.325 = 22.413 \ Nm^3 \ (m^3_n)