Stanley Myron Handelman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stanley Myron Handelman
Geboorte (1929-11-21)21 November 1929
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 5 Mei 2007 (op 77)
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stanley Myron Handelman (21 November 1929 – 5 Mei 2007) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harvey Middleman, Fireman (1965), Alias Big Cherry (1975), en Linda Lovelace for President (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Harvey Middleman, Fireman
  • 1975: Alias Big Cherry
  • 1975: Linda Lovelace for President

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1968: Dean Martin Presents the Golddiggers
  • 1970: Make Room for Granddaddy
  • 1974: Funny Farm

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]