Stelsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Stelsel is 'n groep van verwante entiteite wat iterak om 'n verenigde geheel te vorm.[1] 'n Stelsel word bepaal deur sy ruimtelike en tydelike grense, omring en beïnvloed deur sy omgewing, beskryf deur sy struktuur en die doel daarvan, en word uitgedruk in sy werking daarvan.

Stelsels word bestudeer in sisteemteorie.

Voorbeelde[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Definition of system". Merriam-Webster. Springfield, MA, USA. Besoek op 2019-01-16.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]