Stephanie Anne Mills
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stephanie Anne Mills | |
Geboorte | 7 Maart 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stephanie Anne Mills (gebore 7 Maart 1979) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Urban Legend (1998) en Gossip (2000), en in die televisiereekse Total Drama (2007) en Total Drama Presents: The Ridonculous Race (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Urban Legend
- 2000: Gossip
- 2011: Mulroney: The Opera
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: My Dad the Rock Star
- 2003: Interlude
- 2005: Rotting Hills
- 2006: The Very Good Adventures of Yam Roll in Happy Kingdom
- 2006: Growing Up Creepie
- 2006: Rumours
- 2007: Total Drama
- 2008: Dex Hamilton: Alien Entomologist
- 2010: Skatoony
- 2010: Sidekick
- 2012: Good God
- 2012: Total Drama Revenge of the Island
- 2013: Seed
- 2014: Total Drama Presents: The Ridonculous Race
- 2014: Trucktown
- 2014: Seed: Webisodes
- 2016: Ranger Rob
- 2018: Luna Petunia: Return to Amazia
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: The City
- 2009: Throwing Stones
- 2010: Dex Hamilton: Fire and Ice
- 2012: Come Dance with Me
Video's
[wysig | wysig bron]- 2000: His Woman, His Wife