Ster-Kinekor
Voorkoms
Ster-Kinekor is 'n Suid-Afrikaanse rolprentmaatskappy. Die maatskappy is gestig in 1969 toe 20th Century Fox besluit het om hulle Suid-Afrikaanse teaters aan Sanlam, 'n versekeringsmaatskappy, te verkoop.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Ster-Kinekor se webtuiste Geargiveer 7 Augustus 2011 op Wayback Machine