Steven Waddington

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Steven Waddington
Geboorte 28 November 1968 (1968-11-28) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Waddington (gebore 28 November 1968) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Edward II (1991), The Last of the Mohicans (1992), en The Imitation Game (2014), en in die televisiereeks The Tudors (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: Edward II
  • 1992: The Last of the Mohicans
  • 1994: Don't Get Me Started
  • 1995: Carrington
  • 1998: Tarzan and the Lost City
  • 2000: The Unscarred
  • 2003: Warrior Queen
  • 2010: Ultramarines: A Warhammer 40,000 Movie
  • 2011: The Hunters
  • 2012: When the Lights Went Out
  • 2014: The Imitation Game
  • 2014: One Night in Istanbul

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Vital Signs
  • 2007: The Tudors
  • 2012: The Syndicate
  • 2014: Halo: Nightfall

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: The Baby War
  • 2006: The Curse of King Tut's Tomb
  • 2010: Frost Giant

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]