Stokbrood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Stokbrood is 'n broodjie wat by 'n braai aan die punt van 'n stok oor die kole gaargemaak word.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Kampkos en wenke: Roosterkoek, Askoek, Stokbrood en Skons". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op 3 Junie 2017.