Streng Baptiste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Kapel in Haywards Heath

Die Streng Baptiste (Engels: Strict Baptists) is 'n Baptistiese kerkverband wat bestaan uit 120 kerke waarvan die meeste in Engeland geleë is. Hulle glo in die Calvinistiese verduideliking van die verlossing deur Jesus Christus.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Galery[wysig | wysig bron]