Sunaree Rachasima

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sunaree Rachasima (Thai: สุนารี ราชสีมา, gebore as Tim Sonna op 16 Maart 1968) is 'n beroemde Thai Luk thung sangeres.[1][2]

Herkoms[wysig | wysig bron]

Sonna is in die Nakhon Rachasima Provinsie gebore, haar ouers is Thin en Yom Sonna.

Sy is op 18 Desember 2019 met Walther Deloft, 'n Switser, getroud.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Thailand, Teenee Media co Ltd. "จ๊าปมากแม่! ส่องลุคใหม่ ของ สุนารี ราชสีมา ที่ไม่เคยเห็นมาก่อน". teenee.com.
  2. "สุนารี ราชสีมา โชว์ผมสั้นเปรี้ยวกระชากวัย". ทีนิวส์. 12 April 2019.
  3. [1]