Susan Maree

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Susan Maree is een van Derick Jacobs se skuilname.  Derick Jacobs (*31 Desember 1944Upington -) is ’n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur, onder sy eie naam en verskeie skuilname, onder meer Susan Maree, Stefan Radlof, Len Anthony, Rena de Kock, Henriette Fouché. As Susan Maree skryf Jacobs liefdesverhale.[1]

Skryfwerk[wysig | wysig bron]

As Susan Maree publiseer Jacobs Wanneer die Swawels Trek (1975)[2] en Lied van die Aandblom (*).[3]

Publikasies[wysig | wysig bron]

Jaar Titel van publikasies
* Lied van die Aandblom
1975 Wanneer die Swawels trek

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]