Susan May Pratt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Susan May Pratt
Geboortenaam Susan May Pratt
Geboorte 8 Februarie 1974 (1974-02-08) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan May Pratt (gebore 8 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drive Me Crazy (1999), 10 Things I Hate About You (1999), Open Water 2: Adrift (2006), en The Gift (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Drive Me Crazy
  • 1999: 10 Things I Hate About You
  • 2002: Searching for Paradise
  • 2003: Undermind
  • 2006: Open Water 2: Adrift
  • 2011: Act Naturally
  • 2015: The Gift
  • Act Super Naturally

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Charms for the Easy Life
  • 2003: Hunger Point

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2000: The Making of 'Center Stage'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]