Suzzanne Douglas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Suzzanne Douglas
Geboorte 12 April 1957 (1957-04-12) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Suzzanne Douglas (gebore 12 April 1957) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tap (1989), Jason's Lyric (1994), School of Rock (2003), en Changing the Game (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Tap
  • 1994: Jason's Lyric
  • 1994: The Inkwell
  • 2003: School of Rock
  • 2004: Sunday on the Rocks
  • 2012: Changing the Game
  • 2016: Happy Yummy Chicken

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1990: Against the Law
  • 1995: The Parent 'Hood

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: Condition: Critical
  • 1994: Search for Grace
  • 1999: Student Affairs
  • 2015: Whitney

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]