Taoyuan Internasionale Lughawe
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe)
Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe 台灣桃園國際機場 桃園機場 Táiwān Táoyuán Gúojì Jīchǎng Táoyuán Jīchǎng | |||
---|---|---|---|
IATA: TPE – ICAO: RCTP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Regering van die Republiek van China | ||
Operateur | Taoyuan International Airport Corporation | ||
Bedien | Taipei, Taoyuan en Hsinchu | ||
Ligging | Taoyuan, Taiwan | ||
Spil vir |
| ||
Fokuspunt vir | Cathay Pacific | ||
Hoogte bo seevlak | 33 m / 108 vt | ||
Webtuiste | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
05L/23R | 3 660 | Beton | |
05R/23L | 3 800 | Beton | |
Statistieke (2014) | |||
Passasiers | 35 804 465 | ||
Lugbewegings | 208 874 | ||
Bronne: Taoyuan Internasionale Lughawe [1][2] Vragdata van Airports Council International[3] |
Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe (IATA: TPE, ICAO: RCTP) is die internasionale lughawe wat die hoofstad van die Republiek China (Taiwan), Taipei, asook die noordelike dele van die land bedien. Dit is ongeveer 40 km van Taipei geleë in die dorp Dayuan, Taoyuan County, en is Taiwan se grootste lughawe. Dit is een van die vyf lughawens in die Republiek van China met gereelde internasionale vlugte, en is by verre die besigste internasionale lugtoegangspunt onder hulle.[4] Dit is die belangrikste internasionale sentrum vir China Airlines en EVA Air.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Passasiersvolume" (in Engels). Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2012. Besoek op 8 Junie 2010.
- ↑ "Lugverkeer" (in Engels). Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2012. Besoek op 28 Julie 2010.
- ↑ "Vragverkeer tot op datum". Airports Council International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2008. Besoek op 8 Junie 2010.
- ↑ (zh) Passasiers per toegangspunt Geargiveer 10 Maart 2016 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |