Talisa Soto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Talisa Soto
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Miriam Talisa Soto
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Talisa Soto (gebore 27 Maart 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Licence to Kill (1989), Mortal Kombat (1995), Spy Hard (1996), en Mortal Kombat: Annihilation (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Licence to Kill
  • 1992: Hostage
  • 1995: Mortal Kombat
  • 1996: Spy Hard
  • 1997: Mortal Kombat: Annihilation
  • 1997: The Corporate Ladder
  • 2000: Flight of Fancy
  • 2000: That Summer in LA
  • 2001: Piñero
  • 2002: Ballistic: Ecks vs. Sever

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Harts of the West
  • 2011: Season 25: Oprah Behind the Scenes

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: Mortal Kombat: Behind the Dragon
  • 2000: Island of the Dead

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1995: Mortal Kombat: Behind the Scenes
  • 1996: Vampirella

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]