Tandsement

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Deursnee van 'n tand.

In die tandheelkunde verwys tandsement na 'n besonderse soort beenagtige weefsel wat die tandwortel met die wortelvlies verbind.