Tegal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Tegal
Tegal

Monumentale Sculptuur (1988).jpg
Kaart Wapen
Locator kabupaten tegal.png
Shield of the city of Tegal.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Midde-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 39,68 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 242.000
 - Bevolkingsdigtheid 6.200/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.tegalkota.go.id

Tegal is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie.

Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid (suikerriet). Die stad is veral bekend vir sy soete brood.

Buurte[wysig | wysig bron]

Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte:

  • Tegal Kulon
  • Tegal Wetan
  • Tegal Kidul
  • Margadana

Burgemeester[wysig | wysig bron]

Nederlands-Indiese tyd:

  • D.J. Spanjaard (1929-1933)
  • waarnemend J.J.Ph. Koppenol (1934)
  • A.M. Pino (1935-1937)
  • Mr. W.A. Court (1937-1941)
  • H. Leenmans (1941-1942)

Noemenswaardige boorlinge[wysig | wysig bron]