Tembe Olifantpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tembe-olifantpark
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Tembe
Ligging van Tembe-olifantpark op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Tembe-olifantpark
Tembe-olifantpark
Ligging van Tembe Olifantpark in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°2′55″S 32°25′20″O / 27.04861°S 32.42222°O / -27.04861; 32.42222Koördinate: 27°2′55″S 32°25′20″O / 27.04861°S 32.42222°O / -27.04861; 32.42222
Oppervlak 30 000 ha

Die Tembe-olifantpark is geleë in KwaZulu-Natal en is 30 000 hektaar groot. Die reservaat grens aan die Ndumo Natuurreservaat. Die reservaat is bekend vir sy olifante.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]