Tempe Pigott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tempe Pigott
Tempe Pigott in Becky Sharp.jpg
Gebore(1884-08-02)2 Augustus 1884
Sterf6 Oktober 1962 (op 78)
NasionaliteitEngels
BeroepAktrise

Tempe Pigott (2 Augustus 1884 – 6 Oktober 1962) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Vanity Fair (1923), The Black Pirate (1926), Wallflowers (1928), en Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1923: Vanity Fair
  • 1925: Lure of the Track
  • 1926: The Black Pirate
  • 1928: Wallflowers
  • 1931: Dr. Jekyll and Mr. Hyde

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]