Terri J. Vaughn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Terri J. Vaughn
Geboortenaam Terri Juanita Vaughn[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terri J. Vaughn (gebore 16 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday (1995) en Don't Be a Menace to South Central While Drinking Your Juice in the Hood (1996), en in die televisiereekse The Steve Harvey Show (1996) en All of Us (2003).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: Friday
  • 1996: Don't Be a Menace to South Central While Drinking Your Juice in the Hood
  • 2006: Dirty Laundry
  • 2007: Angels Can't Help But Laugh
  • 2012: The Marriage Chronicles
  • 2013: Who Did I Marry?
  • 2015: 72 Hours
  • 2016: #DigitalLivesMatter
  • 2018: Melinda
  • 2018: Masters
  • 2019: His, Hers & the Truth
  • Switching Lanes
  • Heaven On Seven

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: The Steve Harvey Show
  • 2003: All of Us
  • 2009: Meet the Browns
  • My Sisters World

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: The Rodney Perry Show
  • 2012: A Cross to Bear
  • 2013: Between Sisters
  • 2014: Where's the Love?

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: Beat Street Resurrection
  • 2017: Hamlet & Hutch

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Terri J. Vaughn - TVSA". Besoek op 28 June 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]