Terry Chen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Terry Chen | |
Geboorte | 3 Februarie 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Terry Chen (gebore 3 Februarie 1975) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Almost Famous (2000) en in die televisiereekse House of Cards (2013), The Expanse (2015), en Jessica Jones (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Late Night Sessions
- 2000: Almost Famous
- 2007: They Wait
- 2010: Guido Superstar: The Rise of Guido
- 2013: Evil Feed
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: The Fearing Mind
- 2011: Combat Hospital
- 2013: House of Cards
- 2014: Strange Empire
- 2015: The Expanse
- 2015: Jessica Jones
- 2019: The Murders
- Chimerica
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Paranormal Girl
- 2009: Storm Seekers