Terry Farrell (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Terry Farrell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Theresa Lee Farrell
Geboorte 19 November 1963 (1963-11-19) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1983–2003, 2017–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terry Farrell (gebore 19 November 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Back to School (1986) en Hellraiser III: Hell on Earth (1992), en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993) en Becker (1998).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: Back to School
  • 1987: Off the Mark
  • 1992: Hellraiser III: Hell on Earth
  • 1994: Red Sun Rising
  • 1996: Reasons of the Heart
  • 2000: Deep Core
  • 2010: FedCon XIX: Beyond Imagination
  • 2017: The Circuit
  • 2018: What We Left Behind: Looking Back at Deep Space Nine

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Star Trek: Deep Space Nine
  • 1998: Becker
  • 2000: You Lie Like a Dog
  • 2017: Renegades

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: Beverly Hills Madam
  • 1991: Mimi & Me
  • 1993: Star
  • 1998: Legion
  • 2000: One True Love
  • 2002: Crossing the Line
  • 2003: Code 11-14

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1993: 'Star Trek: Deep Space Nine': Behind the Scenes
  • 2002: Psychic Murders

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]