The Doon School

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
The Doon School
The Doon School.jpg
Leuse Knowledge our Light
Hoof Peter McLaughlin
Stigter S.R. Das
Personeel 60
Leerlinge c. 500
Adres The Mall
Dehradun
Vlag van Indië Indië
Kleure          
Skoolkoerant The Doon School Weekly
Webblad www.doonschool.com

The Doon School is 'n privaat kosskool vir seuns in Dehradun, Uttarakhand, Indië. Die skool is in 1935 gestig deur Satish Ranjan Das. Die eerste skoolhoof was Arthur E. Foot, 'n voormalige onderwyser van Eton Kollege. Dit het baie bekende politici, joernaliste en skrywers opgelewer. Die bekendste hiervan is die Eerste Minister van Indië, Rajiv Gandhi.

Klaskamers van Doon

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]