The Fox and the Hound
Voorkoms
The Fox and the Hound | |
---|---|
Regisseur | |
Produksieleier |
|
Met | |
Musiek deur | Buddy Baker |
Redigeerder |
|
Ateljee | Walt Disney Productions |
Verspreider | Buena Vista Distribution |
Speeltyd | 83 min |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$12 miljoen[1] |
Bruto wins | VS$63.5 miljoen[2] |
The Fox and the Hound is 'n Amerikaanse animasiedramafliek uit 1981. Die reeks is gebaseer op die gelyknamige boek van Daniel P. Mannix. Dit is die 24ste Disney-animasiefliek. Die rolprent is geregisseer deur Ted Berman, Richard Rich en Art Stevens. Dit is deur Ron Miller, Wolfgang Reitherman en Art Stevens vervaardig in die ateljees van Walt Disney Productions.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Mickey Rooney as Tod
- Keith Mitchell as Young Tod
- Kurt Russell as Copper
- Corey Feldman as Young Copper
- Pearl Bailey as Big Mama
- Jack Albertson as Amos Slade
- Sandy Duncan as Vixey
- Jeanette Nolan as Widow Tweed
- Pat Buttram as Chief
- John Fiedler as The Porcupine
- John McIntire as The Badger
- Dick Bakalyan as Dinky
- Paul Winchell as Boomer
- Jack Angel as Squeaks[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Ansen, David (13 Julie 1981). "Forest Friendship". Newsweek. p. 81.
- ↑ "The Fox and the Hound (1981)". Box Office Mojo. Besoek op 20 September 2008.
- ↑ Hischak, Thomas S. (2011). Disney Voice Actors: A Biographical Dictionary (in English). McFarland. p. 10. ISBN 978-0-7864-6271-1. Besoek op 6 Maart 2020.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)