Gaan na inhoud

The Mercury (King William's Town)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die voorblad van die uitgawe van die Mercury van 9 Maart 1916 toe dit tydens die Eerste Wêreldoorlog daagliks verskyn het. Dié eksemplaar word uitgestal in die Amathole-museum.

The Mercury is 'n ponieformaat-weekblad wat elke Vrydag sowat 4 000 kopieë op en om King William's Town in die Oos-Kaap verkoop. Die koerant is in 1875 gestig en behoort tans aan Avusa Media Limited, die grootste koerant-uitgewer in die Oos-Kaap.

Bronne

[wysig | wysig bron]