The Rep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

The Rep, wat vroeër die Daily Representative en intussen The Representative was, is een van die oudste koerante in Suid-Afrika en het die eerste keer in 1859 verskyn. Dit verskyn tans weekliks op 'n Vrydag op Queenstown, en verkoop 5 466 eksemplare. In 1974, toe dit 'n aandblad was, was die sirkulasie 1 700. Die koerant behoort tans aan Avusa Media Limited.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]