The Wall Street Journal
Voorkoms
The Wall Street Journal
Industrie | |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 8 Julie 1889 |
Naam van werk | The Wall Street Journal |
Stigter | Charles Dow, Edward Jones, Charles Bergstresser |
Lid van | Inter American Press Association, New York News Publishers Association |
Eienaar | Dow Jones & Company |
Dogteronderneming | |
Eienaar van | |
Ligging van hoofkantoor | New York |
Het uitgawe | Wall Street journal (Midwest ed.) |
Uitgewer | Dow Jones & Company |
Plek van publikasie | New York |
Land van oorsprong | Verenigde State |
Taal van werk of naam | Engels |
Begindatum | 8 Julie 1889 |
Verspreider | |
Koerant formaat | breë vel |
Pryse ontvang | Philip Meyer Journalism Award, George Polk Award, Pulitzer Prize for Public Service |
Dewey Decimal Classification (works and editions) | 071.3, 332.05 |
Library of Congress Classification (works and editions) | HG1 .W59 |
Amptelike webwerf | https://www.wsj.com/, https://cn.wsj.com/, https://jp.wsj.com/, https://cn.wsj.com/zh-hant, https://cn.wsj.com/zh-hans |
Editor-in-chief | Emma Tucker |
Indexed in bibliographic review | Scopus |
Official shop URL | https://wsjshop.com/ |
Wikidata-eienskap | Wall Street Journal topic ID, WSJ article ID |
The Wall Street Journal, afgekort WSJ, met bynaam The Journal, is 'n invloedryke internasionale dagblad wat sedert 8 Julie 1889 in New York Stad gepubliseer word. Die koerant het vir verskeie jare die grootste sirkulasie van al die koerante in die Verenigde State gehad, maar tans is hy tweede na die USA Today. Die gemiddelde daaglikse oplae beloop 2 062 312 eksemplare (in 2006). Die koerant behoort aan Dow Jones & Company.