Tim Reid
Voorkoms
Tim Reid | |
Geboortenaam | Timothy Lee Reid |
---|---|
Geboorte | 19 Desember 1944 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Reid (gebore 19 Desember 1944) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Once Upon a Time... When We Were Colored (1995) en in die televisiereekse WKRP in Cincinnati (1978) en Sister, Sister (1994).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: The Fourth War
- 1995: Once Upon a Time... When We Were Colored
- 1995: Out-of-Sync
- 1996: Spirit Lost
- 1999: Asunder
- 2003: For Real
- 2013: Troop 491: the Adventures of the Muddy Lions
- 2014: The Life and Times of Elizabeth Keckly
- 2018: Out of Gas
- Tim and Tom
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: Easy Does It... Starring Frankie Avalon
- 1977: The Marilyn McCoo and Billy Davis, Jr. Show
- 1978: WKRP in Cincinnati
- 1980: Games People Play
- 1980: The Alan Thicke Show
- 1981: Simon & Simon
- 1982: Teachers Only
- 1983: Just Men!
- 1987: Frank's Place
- 1987: CBS Summer Playhouse
- 1989: Snoops
- 1994: Sister, Sister
- 1997: Save Our Streets
- 2013: For Colored Boys, Redemption
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Bumpers
- 1988: Memories Then and Now
- 1990: Perry Mason: The Case of the Silenced Singer
- 1992: You Must Remember This
- 1992: Mastergate
- 2000: The Contender
- 2003: You Wish!
- 2013: Blues in the Night
- 2016: The Rooftop Christmas Tree
- 2016: Crushed
Video's
[wysig | wysig bron]- 1986: Stop the Madness
- 2002: Paul Mooney: Analyzing White America
- 2012: Keepers of the Flame